Leopard Rock Livingstone Eland projects
Met die aankoop van die plaas Lekkergoed in Hoedspruit distrik in 2000 was daar ‘n trop Elande deel van die koop.
Dit was duidelik dat die trop kenmerke van die Livingston Elande gehad het en met goeie bulle wat ons tot die trop toegevoeg het is die resultate vandag van self sprekend.








